Ek het vinaand n fliek gekyk wat my so onseker laat voel het soos wat lanklaas gevoel het. Mens kan net so sleg voel vir iemand voordat dit begin eet aan die onderste gedeelte van jou maag, jy weet, dit voel asof jy n nommer 2 in reverse doen. As mens so sleg voel dat [...]