Die Vlakte
Die vlakte lê wyd en kaal.
Iewers sit n bul, n koei op n paal.
Met n harde geplof, donner die kalf in die stof.
Met n grote genoë, vee hy die kak uit sy oë.
Iewers is n blanke man besig om die Afrikaanse taal
diep uit n wit hoender se poepol te haal.
Alle eer aan Ragetjie de Beer.
Jan F. Nel Ciliers
Loading...
cool!!
Melanie du Toit - Maart 21, 2007 at 10:42 vm
hmmm
oopkop - Maart 22, 2007 at 3:43 nm
Baie interessant- beslis ‘n eerste vir Rageltjie De Beer
Shelma Geldenhuys - September 5, 2007 at 1:09 nm
nee, dis nie baie cool nie. dis deel van ‘n ontgroeningsrympie wat studente vir jare gesê het. en hierdie is die gesensorde weergawe minus die rassisme.
Johan Swarts - September 22, 2007 at 4:58 nm